Bloklossing
Blok(raai) (op)lossing
Bloklossing is 'n KI-aangedrewe Afrikaanse blokkiesraaisel-oplosser.
Voer jou leidraad in, kies die woordlengte, vul bekende letters in, en kry moontlike antwoorde binne sekondes. Aangedryf deur kunsmatige intelligensie.